Martin Gabel

Martin Gabel
Geboorte (1912-06-19)19 Junie 1912
Sterfte 22 Mei 1986 (op 73)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Peter Gabel
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1934–1980
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Martin Gabel (19 Junie 1912 – 22 Mei 1986) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Lost Moment (1947), Fourteen Hours (1951), Marnie (1964), en The Front Page (1974).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy